Klas 7-stoomlokomotief
Die Klas 7 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Kaapse Regeringspoorweë in die vorige eeu gebruik is.
Ou CGR Middelandstelsel 7de klas no. 344 SAR Klas 7 no. 975, te Bloemfontein, 6 April 2006 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Kaapse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | Dübs and Company Neilson and Company[1] |
Serienommer | Dübs 2882-2887 |
Model | CGR Klas 7 |
Klas | CGR 7de Klas, SAR Klas 7 [2] |
Vervaardig | 1892 [1][3] |
Aantal gebou | 38 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-0 "Mastodon" |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1 067 mm) |
Voorwielomtrek | 724 mm (28 1/2 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 090 mm (42 3/4 dm) |
Wielbasis | Totaal: 12.608 m met ZB tender 14.072 m met ZE tender Enjin: 3.658 m gekoppel 6.490 m totaal ZE Tender: 1.397 m boegie 4.902 m totaal |
Lengte | 15.265 m met ZB tender, 16.307 m met ZE tender |
Hoogte | 3.772 m of 3.912 m oorverhit |
Raamwerk | Plaatraamwerk |
Asbelasting | 9.1 t op die 3de drywer |
Massa op dryfwiele | 35.6 t |
Lokomotiefmassa | 46.2 t |
Tendermassa | ZB 14.3 t leeg 29.5 t gelaai |
Gesamentlike massa | 41.8 t leeg |
Tendertipe | ZB - ZA, ZB, ZC, ZE toegelaat ZB 3-as, 940 mm wiele Lengte: 6.182 m ZE 2-asboegies, 864 mm wiele Lengte: 7.226 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 5.1 t of 8.1 t |
Waterkapasiteit | 10 800 ℓ of 13 000 ℓ |
Stoomketel | 1.270 m binnediameter 3.277 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 100 tot 1 240 kPa oorverhit |
Vuurroosteroppervlak | 3.252 m2 |
186 buise 44.4 mm diameter totaal 93.832 m2 | |
– Vuurkas | 9.197 m2 of 10.498 m2 oorverhit |
93.832 m2 of 85.378 m2 oorverhit | |
Oorverhittersoort | Nie so gebou nie |
Oorverhitteroppervlak | 19.138 m2 |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 432 mm boor 584 mm slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk, soos gebou: 83.0 kN (18,660 lbk) teen 1,100 kPa 83.7 kN (18 810 lbk) teen 1 170 kPa Oorverhit: 98.9 kN (22 240 lbk)[2] |
Hegfaktor | 4.20 |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Kaapse Regeringspoorweë Imperiale Militêre Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë Zambesi Saagmeule |
Aantal in klas | 38 |
Vlootnommer(s) | CGR 315-352, SAR 950-987 [3][4][5] |
Afleweringsdatum | 1892-1893 |
Eerste tog | 1892 |
Onttrekkingsdatum | 1972[6] |
In 1892 het die Kaapse Regeringspoorweë ses Klas 7-stoomlokomotiewe met 'n 4-8-0 "Mastodon" tipe wieluitleg in diens geplaas, met 'n verdere 32 tussen 1892 en 1893.
In 1912, toe hulle in die Suid-Afrikaanse Spoorweë opgeneem is, is hulle hernommer, maar het hul Klas 7-klassifikasie behou. [6]
-
Ou Kaapse Middelandstelsel 349, latere Oostelike Stelsel 714, SAR 984, te Walvisbaai, Suidwes-Afrika, ~ 1955
-
Ou Kaapse Middelandstelsel 315, SAR 950, staan by Upingtonstasie, Noord-Kaap, 14 Mei 2006
-
Ou Kaapse Middelandstelsel 325, latere Oostelike Stelsel 703, SAR 970, Riversdale, 20 Oktober 2009
-
Ou Kaapse Middelandstelsel 345, SAR 976, staan by die Klerksdorpstasie, Noordwes, 20 September 2009
-
Ou Kaapse Middelandstelsel 322, van die Zambesi-saagmeule (ZSM), te Livingstone, Zambië op 11 September 1997
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Neilson, Reid werkslys
- ↑ 2,0 2,1 South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig, p. 12
- ↑ 3,0 3,1 Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 40-41, 61. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 8, 12, 15, 37
- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 138–139. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ 6,0 6,1 Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 46-48