Klattia flava

plant spesie

Klattia flava is 'n plant wat endemies aan die Wes-Kaap is en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor van die Hottentots-Hollandberge tot by Bainskloof. Die plant het 'n voorkomsgebied het van 400 km2 en daar word bereken dat daar minder as 1000 individuele plante oor is. Die plant spruit weer uit na 'n brand en dit word bedreig deur water onttrekking.

Klattia flava
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
K. flava
Binomiale naam
Klattia flava
(G.J.Lewis) Goldblatt, (1993)
Sinonieme
  • Klattia partita var. flava G.J.Lewis

Bronne

wysig