Klein-Leeurivier
Die Klein-Leeurivier is 'n rivier wat in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Klein-Leeurivier is 'n sytak van die Leeurivier en lê in die opvanggebied van die Caledonrivier (of Mohokare).
Klein-Leeurivier | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Caledonrivier |
Monding | Leeurivier |
Monding-hoogte | 1 518 m |
Koördinate: 29°17′26.9″S 27°7′53.5″O / 29.290806°S 27.131528°O |
Oorsprong
wysig- 29°15′41″S 26°59′09″O / 29.26144°S 26.98571°O (? naastenby, vele sytakkies)
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Klein-Leeurivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.