Klein Buffelsvleispruit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Klein Buffelsvleispruit is 'n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit ledig in die J.L. de Bruindam 4 km oos van Burgersdorp en is geleë in die opvanggebied van die Oranjerivier. Die rivier onderkant die dam se uitloop is die Stormbergspruit.
Klein Buffelsvleispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding | J.L. de Bruindam |
Monding-hoogte | 1 400 m |
Koördinate: 31°1′50.6″S 26°22′40″O / 31.030722°S 26.37778°O |