Kleinkopspeldekussing
Spesie van die speldekussings
Die kleinkopspeldekussing (Leucospermum truncatulum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit vanaf die Kogelberg tot Bredasdorp voorkom. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van Augustus tot Desember.
Kleinkopspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. truncatulum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum truncatulum (Salisb. ex Knight) Rourke, (1967)
| |
Sinonieme | |
|
In Afrikaans staan dit ook as die patrysbos en in Engels as die Oval-leaf pincushion bekend.
Galery
wysigSien ook
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kleinkopspeldekussing.