Kloofendal-natuurreservaat
Kloofendal-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in Roodepoort.[1] Dit is een van die eerste natuurreservate in Johannesburg. Dit word ook erken as die plek van die eerste goudmyn in Johannesburg. Die ou goudmyn kan per afspraak besoek word. Daar is staproetes en 'n klein dam.
Klein soogdiere in die natuurreservaat
wysig'n Mens kan, onder andere, die volgende soogdiere in die reservaat vind:
Voëls
wysigGeriewe
wysig- Staproetes
- Amfiteater
- Kleedkamers
- Piekniekareas
Verwysings
wysig- ↑ (en) jhbcityparks.com/kloofendal Geargiveer 23 Desember 2018 op Wayback Machine
- ↑ 2,0 2,1 (en) places.co.za/kloofendal Geargiveer 7 Junie 2019 op Wayback Machine