Kniphofia crassifolia
plantspesie
Kniphofia crassifolia is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan Limpopo en is in 1880 laas gesien. Meer as 80% van die plant se habitat by Woodbush is omgeskep na plantasies en die oorblywende gefragmenteerde populasies het te veel gebrand en is moontlik verdring deur indringerplante. Die plante word as moontlik uitgesterf beskou.
Kniphofia crassifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. crassifolia
|
Binomiale naam | |
Kniphofia crassifolia Baker, (1901)
|