Koebeerivier
Die Koebeerivier is 'n rivier wat suidwaarts vloei in die verrenoorde van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vorm vir sy hele lengte die provinsiale grens met die Noord-Kaap.
Koebeerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Doringrivier |
Monding-hoogte | 409 m |
Koördinate: 31°52′33″S 19°01′35″O / 31.87583°S 19.02639°O |
Oorsprong
wysigBy die samevloei van die Klein-Koebee met die Oorlogskloofrivier suid van die Oorlogskloof en 30 km oos van Klawer.
Monding
wysigDie rivier mond in die Doringrivier wat weer by die Olifants (Weskus) aansluit.
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.