Koekenaap
Koekenaap is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is noordwes van Lutzville. Die dorp het ontstaan na aanleiding van 'n besproeiingsskema wat hier begin is in 1928. Vandag bestaan die dorpie uit 'n spoorweghalte, poskantoor en 'n paar winkels.
Koekenaap | |
---|---|
Koördinate: 31°31′23″S 18°17′32″O / 31.52306°S 18.29222°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Matzikama |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,59 km2 (0,61 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 551 |
• Digtheid | 975/km2 (2 530/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 83.8% |
• Swart mense | 12.4% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 89.3% |
• Engels | 2.2% |
• Xhosa | 5.2% |
• Ander | 3.2% |
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Koekenaap". Sensus 2011.