Koergan-oblast
federale deelgebied van Rusland
Koergan-oblast (Russies: Курга́нская о́бласть, Koerganskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Koergan.
Koergan-oblast Курганская область | ||||
Die ligging van Koergan-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Oeral | |||
Stigting | 6 Februarie 1943 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Koergan | |||
Leier | Alexey Gennadievish Kokorin | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 910 807 | |||
Volgorde | 57ste | |||
Digtheid | 12,83/km2 | |||
Stedelik | 60,3% | |||
Plattelands | 39,7% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 71 488 km2 | |||
Volgorde | 43ste | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 45 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.kurganobl.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia