Koernakowiet
Koernakowiet | |
---|---|
Koernakowiet | |
Formule | MgB3O3(OH)5.5H2O |
Kleur | wit; deurskynend |
Streep | wit |
Hardheid | 2,5 – 2 (Mohs) (standaard) |
Digtheid | 1,847 -1,852 g/cm3 |
Eenheidsel van die koernakowietstruktuur | |
Ruimtegroep | P1 |
Eenheidsel | a = 8.3479(1) Å, b = 10.6068(1) Å, c = 6.4447(1) Å
α = 98.846°, β = 108.981°, γ = 105.581°[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Koernakowiet is 'n mineraal met 'n chemiese formule MgB3O3(OH)5.5H2O. Dit is na die Russiese chemikus Nikolai Koernakof genoem. Dit is die eerste keer in die provinsie Atiraoe van Kasakstan beskryf. Later is dit ook in Tibet, Turkye, Argentinië en Kalifornië aangetref.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "Mindat 2295" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019.
- ↑ Geologypage