Kolletjiesblaarvy

plantspesie

Die kolletjiesblaarvy (Ficus nigropunctata) is 'n struik of klein boom wat in Botswana, Kenia, KwaZulu-Natal, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voorkom. Die boom se FSA-nommer is 58.[1]

Kolletjiesblaarvy
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. nigropunctata
Binomiale naam
Ficus nigropunctata
Warb. ex Mildbr. & Burret (1911)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig