Koningspinnekopbos
Spesie van die spinnekopnbosse
Die koningspinnekopbos (Serruria williamsii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net in die Riviersonderendberge voor.
Koningspinnekopbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Serruria |
Spesie: | S. williamsii
|
Binomiale naam | |
Serruria williamsii Rourke, (1982)
|
In Engels staan dit as die King spiderhead bekend.
Galery
wysigBronnelys
wysigVerwysings
wysig- ↑ Rebelo, A.G. & Raimondo, D. 2020. Serruria williamsii. The IUCN Red List of Threatened Species 2020: e.T113239718A185567166. https://dx.doi.org/10.2305/IUCN.UK.2020-3.RLTS.T113239718A185567166.en. Accessed 29 December 2021.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koningspinnekopbos.