Koper(I)sulfaat
Algemeen | |
---|---|
Naam | Koper(I)sulfaat |
Chemiese formule | Cu2SO4 |
Molêre massa | 223,16 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 17599-81-4[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=474,8(3)pm; b=1296(1)pm; c=1086(1)pm; Z=8[2] |
Ruimtegroep | Fddd |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | dx= 4,12 [g/cm3] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Koper(I)sulfaat is 'n sout van koper in sy +1 oksidasietoestand en swaelsuur met die chemiese formule Cu2SO4.
Kristalstruktuur
wysigKoper(I)sulfaat kristalliseer in 'n gelaagde ortorombiese struktuur. Die tetraëdriese sulfaatgroepe se suurstofatome is deur simmetriese O-Cu-O-brûe met mekaar verbind.[2]
Chemiese eienskappe
wysigKoperdraaisels word in gekonsentreerde H2SO4 by 'n temperatuur van 200°C geplaas. Die afgekoelde resulterende groen oplossing word druppelsgewys by 'n alkohol-etermengsel (1:1) of by metanol gevoeg, wat veroorsaak dat Cu2SO4 in die vorm van amper wit kristalle neerslaan. Die produk word gedekanteer, met alkohol gewas en in vakuum gedroog. Dit kan nie verkry word deur CuCl of Cul met H2SO4 te behandel nie.[3]
Verwsyings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "copper(I) sulfate". PubChem.
- ↑ 2,0 2,1 H. J. Berthold , J. Born, R. Wartchow (1987). "The crystal structure of copper(I)sulfate Cu2SO4". Zeitschrift für Kristallographie - Crystalline Materials. doi:10.1524/zkri.1988.183.14.309.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ O Glemser, H. Sauer; Georg Bauer (1963). Handbook of preparative inorganic chemistry. New York; London: Academic press.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)