Kotsjkowatka (Astrachan-oblast)
Kotsjkowatka (Russies: Кочковатка) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Kotsjkowatka Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Sazani Oegol en Tsjaptsjatsji, insluit.
Kotsjkowatka Кочковатка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 47°32′36″N 47°02′14″O / 47.54333°N 47.03722°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Charabali |
Bevolking | |
• Totaal | 1 597 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416015 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Kotsjkowatka 1 604 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 789 | 49,19% |
Kasakke | 773 | 48,19% |
Moldawiërs | 18 | 1,12% |
Kareliërs | 6 | 0,37% |
Oekraïners | 5 | 0,31% |
Duitsers | 4 | 0,25% |
Koreane | 3 | 0,19% |
Roma | 3 | 0,19% |
Tsjetsjniërs | 3 | 0,19% |
Totaal | 1 604 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 21 Julie 2023.