Krans-waaieraalwyn
plantspesie
Die Krans-waaieraalwyn (Kumara haemanthifolia), voorheen Aloe haemanthifolia, is 'n aalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die berge noord van Ceres, suidwaarts tot by die Hottentots-Hollandberge.
Krans-waaieraalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. haemanthifolia
|
Binomiale naam | |
Kumara haemanthifolia (Marloth & A.Berger) Boatwr. & J.C.Manning, (2014)
| |
Sinonieme | |
|