Kransbessie
Plantspesie
Die Kransbessie (Gerrardina foliosa) is 'n klein tot middelslag boompie wat voorkom noord van die Groot-Keirivier, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo asook Eswatini. Die boom groei op die rande van woude, vanaf seevlak tot in die hoogliggende newelstreek. Die blare is heldergroen en blink en die blomme ongeveer 5 mm in deursnee. Die vrugte is ryp wanneer hulle rooi is en is ongeveer 8 mm in deursnee.
Kransbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Huerteales |
Familie: | Gerrardinaceae |
Genus: | Gerrardina |
Spesie: | G. foliosa
|
Binomiale naam | |
Gerrardina foliosa Oliv.,(1870)
|
Die boom se FSA-nommer is 500[1].
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online