Kransvygie
plant spesie
Die kransvygie (Delosperma obtusum) is 'n blomdraende plant wat deel vorm van die vygiefamilie en kom hoofsaaklik voor in die Vrystaat. Die plantjie word net 5 cm hoog en die blomme is heldermagenta van kleur.
Kransvygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. obtusum
|
Binomiale naam | |
Delosperma obtusum L.Bolus, (1933)
|
Galery
wysigBronne
wysig- Manning, John: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. ISBN 978 1 920217 01 3
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kransvygie.