Krapogie
'n Krapogie (Oophytum) is 'n genus van vygies.
Krapogies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Oophytum N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is twee spesies en albei is endemies aan Suid-Afrika:
- Oophytum nanum (Schltr.) L.Bolus[1]
- Oophytum oviforme (N.E.Br.) N.E.Br.[2]
Albei spesies kom op die Knersvlakte in die Sukkulente Karoo voor. Dit is dwergvygies wat net 5 mm in deursnee word, maar hulle blommetjies kan 'n hele heuwelhelling pienk kleur.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020.
- ↑ "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020.
- ↑ "ARTwanted.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2016.