Kruisrivier
Die Kruisrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en wes van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.
Kruisrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Hoofrivier | Gouritsrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 397 m |
Koördinate: 33°30′24.8″S 21°52′44.3″O / 33.506889°S 21.878972°O |
Eksterne skakels
wysig- Google-kaart van Wynandsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)