Kunibert

manlike voornaam

Kunibert is 'n ou Duitse manlike voornaam, wat veral in die verkorte vorm Kuno voorkom. Die naam is van die Oudhoogduitse woorde "kunni" ("stam", "familie") en "beraht" = (blink) afgelei.

Naamdag

wysig

Bekende naamdraers

wysig

Cunincpert

wysig
  • Cunincpert († 700), koning van die Lombarde in die 7de eeu

Kunibert

wysig
  • Sint Kunibert (600-663), Biskop van Keulen in die 7de eeu
  • Kunibert Gensichen (1907–1991), Duitse akteur en regisseur
  • Kunibert Wachten, (* 1952), Duitse argitek

Fiktiewe Karakters

wysig
  • Kunibert (Männchen) van die kinderreeks Brummkreisel
  • Kunibert Schlömpel van Sims 3

Variante

wysig
  • manlike: Kunibertus, Cunibert, Cuniberto, Cuniperto, Cuno, Hunebert
  • vroulike: Kuniberta, Cuniberta, Cuniberte, Kuna, Cuna, Kuniza

Sien ook

wysig
  • Cuniberti, Konrad, Kunibald, Kunigunde
  • Cuno (Voornaam), Kuno (Voornaam)
  • Kerke met die naam St Kunibert sien Kunibert Kerk