Kupido
- Hierdie artikel handel oor die Romeinse god. Vir die gelyknamige Afrikaanse sanger, sien Kupido (sanger).
Kupido (cupido in Latyn, wat "begeerte" beteken) is in die Romeinse mitologie die god van begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid. Hy is die seun van die gode Mars en Venus. Hy word ook Amor ("Liefde") genoem in Latyn. Sy Griekse eweknie is Eros.
Kupido | |
---|---|
Romeinse god | |
Klassieke standbeeld van Cupido met sy boog.
| |
Naam | Kupido |
God van | begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid |
Simbool | Pyl en boog |
Ouers | Mars en Venus |
Vrou | Psyche |
Griekse eweknie | Eros |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kupido.