Kupriet
Kupriet | |
---|---|
Formule | Cu2O |
Nickel-Strunz (10) | 4.AA.10 |
Kleur | donkerrooi tot amper swart[1] |
Streep | blink metalliek bruinrooi |
Glans | diamantagtig, submetalliek, aardagtig [1] |
Hardheid | 3,5 -4 (Mohs)[1] |
Digtheid | 6,14 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | isotropies |
RI-waardes | n = 2,849 [1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | monoklinies |
Ruimtegroep | Pn3m |
Strukturbericht-kode | C3 |
Nommer | 224 |
Eenheidsel | a = 426,85 pm |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Kupriet is 'n mineraal met formule Cu2O.
In Suid-Afrika word dit op heelparty plekke aangetref soos die Messinamyn in Musina in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van Limpopo of in Okiep se koperstreek in die Namakwa-distriksmunisipaliteit van Noord-Kaap.
Dit word gewoonlik as 'n oksidasieproduk van kopersulfiede in die boonste sones van 'n aar aangetref, dikwels saam met gedeë koper, malagiet, asuriet, limoniet en chalkosiet[1]