KwaMbonambi
(Aangestuur vanaf Kwambonambi)
KwaMbonambi is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal. Die dorp lê 27 km noord van Empangeni langs die N2 nasionale pad. Die naam beteken "die plek waar leiers bymekaar kom". Die dorp word omring deur suikerriet- en denneplantasies.
KwaMbonambi | |
---|---|
Koördinate: 28°36′S 32°05′O / 28.600°S 32.083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | King Cetshwayo |
Munisipaliteit | uMfolozi |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,27 km2 (1,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 872 |
• Digtheid | 878/km2 (2 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 15.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 82.6% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 77.1% |
• Engels | 11.2% |
• Afrikaans | 8.7% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 3915 |
Poskode (posbusse) | 3915 |
Skakelkode | 035 |
Boorlinge
wysig- Bridget Masango (* 1962): DA-politikus en skaduminister.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek KwaMbonambi tydens die 2011-Sensus.