Kwenxurarivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kwenxurarivier is 'n rivier wat in die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit mond ongeveer 52 km noordoos van Oos-Londen uit in die Indiese Oseaan.
Kwenxurarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1 m |
Koördinate: 32°47′58″S 28°9′2″O / 32.79944°S 28.15056°O |
Oorsprong
wysigSytakke
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Kwenxurarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.