Lachnaea capitata
Plantspesie
Lachnaea capitata is 'n meerjarige, blomdraende bossie of struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom tussen Clanwilliam, die Kaapse Skiereiland, Franschhoek en die Breederivier-vallei voor. Die plant is deel van die fynbos en het ongeveer 30% van sy habitat afgestaan aan indringerplante, gewasverbouing, degradering en besoedeling. Die plant blom van Junie tot Maart.
Lachnaea capitata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Lachnaea |
Spesie: | L. capitata
|
Binomiale naam | |
Lachnaea capitata (L.) Crantz, (1766)
| |
Sinonieme | |