Lachnaea pusilla
Plantspesie
Lachnaea pusilla is 'n meerjarige, blomdraende bossie wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Nuwekloof, suidwes van Tulbagh, tot by Bailey's-piek, noord van Wellington voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 150 km² en is deel van die fynbos. Daar is vyf subpopulasies en die spesie word bedreig deur die verbouing van olywe.
Lachnaea pusilla | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Lachnaea |
Spesie: | L. pusilla
|
Binomiale naam | |
Lachnaea pusilla Beyers, (2001)
|