Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit

Die Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Flag of South Africa.svg Laingsburg
Kaart van Suid-Afrika wat Laingsburg in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Sentraal Karoo
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC051
Burgemeester Aubrey Marthinus (KOP)
Hoofstad Laingsburg
Grootste tale Afrikaans, Engels
Area 8 784 km²  
Bevolking 8,289 (2011)

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: