Lampranthus fugitans

Lampranthus fugitans is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom van Pondoland en Port Edward tot by Mkambati voor. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur vertrapping en oorbeweiding wat lei tot gevolglike gronderosie.

Lampranthus fugitans
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. fugitans
Binomiale naam
Lampranthus fugitans
L.Bolus, (1958)

Bronne

wysig