Kleinblouoorglansspreeu
(Aangestuur vanaf Lamprotornis chloropterus)
Die kleinblouoorglansspreeu (Lamprotornis elisabeth) is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld. Hulle kom dikwels in groot swerms voor in die winter. Die voël is 19 cm groot en weeg 52 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as die miombo blue-eared starling.
Kleinblouoorglansspreeu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Sturnidae |
Genus: | Lamprotornis |
Spesie: | L. elisabeth
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis elisabeth (Stresemann, 1924)
| |
verspreiding van die twee subspesies |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Lamprotornis elisabeth". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)