Gewone lantana
plantspesie
(Aangestuur vanaf Lantana camara)
Die gewone lantana (Lantana camara) is 'n stekelrige struik. Dit kom voor in subtropiese bosveld en droë woude. Dit behoort tot die Verbenaceae familie. Die plant is giftig vir vee.
Gewone Lantana | |
---|---|
Blomme en blare | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Verbenaceae |
Genus: | Lantana |
Spesie: | L. camara
|
Binomiale naam | |
Lantana camara | |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigLantana camara is inheems aan Sentraal-Amerika. Dit het van sy inheemse lande na ongeveer 50 ander lande versprei,[2] waar dit 'n indringerspesie is.[3][4] Dit is veral 'n probleem op eilande en ook in Australië en Suid-Afrika.
Beskrywing
wysigDie lantana het digte, helderkleurige en aanskoulike blomhofies.
Fotogalery
wysigSien ook
wysigBronnelys
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
wysig- ↑ Lantana camara. Germplasm Resources Information Network (GRIN).
- ↑ Day, M. D. (24 Desember 2003). Lantana: current management status and future prospects. Australian Centre for International Agricultural Research. ISBN 978-1-86320-375-3. Besoek op 24 Maart 2014.
- ↑ Ghisalberti, E.L. (2000). "Lantana camara L. (Verbenaceae)". Fitoterapia. 71 (5): 467–486. doi:10.1016/S0367-326X(00)00202-1. PMID 11449493.
- ↑ Sharma, OM.P.; Harinder, Paul S (1988). "A review of the noxious plant Lantana camara". Toxicon. 26 (11): 975–987. doi:10.1016/0041-0101(88)90196-1. PMID 3072688.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone lantana.