Franklinse meeu
(Aangestuur vanaf Leucophaeus pipixcan)
Die Franklinse meeu (Leucophaeus pipixcan) is 'n voël en somerswerwer wat die volopste is aan die Weskus en word selde in die binneland gesien. Die voël word 32 – 36 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Franklin's gull.
Franklinse meeu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. pipixcan
|
Binomiale naam | |
Leucophaeus pipixcan | |
Verspreiding van die Franklinse meeu:
Broeiplekke Migrasiestreek Oorwinteringsplek | |
Sinonieme | |
Larus pipixcan |
Fotogalery
wysig-
Franklinse meeu in Alberta, Kanada
-
'n Jong Franklinse meeu
-
Museumeksemplaar
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Franklinse meeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Franklinse meeu