Life FM
gemeenskapsradiostasie wat in Klerksdorp, Potchefstroom en omgewing uitsaai
Life FM is 'n gemeenskapsradiostasie wat in Klerksdorp, Potchefstroom en omgewing uitsaai, wat die Matlosana- en Tlokwe-munisipaliteit Noordwes dek. Die stasie saai ook uit wêreldwyd via webstroom en die Life FM-toepassing.
Die stasie word besit en bedryf word deur Life Broadcasting, 'n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy. Life FM is 'n gelisensieerde gemeenskapsradiostasie met 'n Christelike etos, gebaseer in Klerksdorp.[1] Die stasie is in 2012 gestig. Life FM het twee senderstasies, een in Klerksdorp en een in Potchefstroom en saai uit op 100.6 and 98.1 en bereik na raming 30 000 mense.[2] Die stasie het 'n uitsaailisensie van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (OKASA).[3]
Uitsaaitale
wysigProgramformaat
wysigVerwysings
wysig- ↑ Life FM, https://www.lifefm.co.za/about-us/ Besoek 6 Januarie 2025.
- ↑ Life FM, https://www.lifefm.co.za/about-us/ Besoek 6 Januarie 2025.
- ↑ ICASA Website (Besoek April 2013)
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 "Life FM Website (About)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2012. Besoek op 22 April 2013.