Matlosana Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Matlosana
Kaart van Suid-Afrika wat Matlosana in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Kenneth Kaunda
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW403
Burgemeester M Khaue (ANC)
Hoofstad Klerksdorp
Grootste tale Tswana, Suid-Sotho, Afrikaans
Area 3 561 km²  
Bevolking 398,676 (2011)

Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Klerksdorp Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: