Kanana, Noordwes
Kanana is 'n swart woonbuurt naby Orkney in die Dr Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Kanana | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 26°57′14″S 26°37′59″O / 26.95389°S 26.63306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr Kenneth Kaunda |
Munisipaliteit | Matlosana |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,25 km2 (5,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 78 419 |
• Digtheid | 5 503/km2 (14 250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.8% |
• Swart mense | 98.6% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 49.7% |
• Xhosa | 19.6% |
• Tswana | 19.4% |
• Zoeloe | 2.8% |
• Ander | 8.4% |
Poskode (strate) | 9944 |
Poskode (posbusse) | 9944 |
Skakelkode | 018 |
Die township het 'n bevolking van meer as 78 000, meestal Sothosprekende inwoners.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kanana". Sensus 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |