Linconia alopecuroidea

Plantspesie

Linconia alopecuroidea is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom vanaf die Langeberg tot by die Gouritsrivier voor en word as seldsaam beskou.

Linconia alopecuroidea
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Linconia
Spesie:
L. alopecuroidea
Binomiale naam
Linconia alopecuroidea
L., (1771)

Bronne

wysig