Linda Lavin
Amerikaanse aktrise en sangeres
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Linda Lavin (gebore 15 Oktober 1937) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Back-up Plan (2010) en Wanderlust (2012), en in die televisiereekse Alice (1976) en The Good Wife (2009).
Linda Lavin | |
Geboorte | 15 Oktober 1937 Portland, Maine, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1989: I Want to Go Home
- 2008: Beneath the Airlie Oak
- 2008: At Home in Utopia
- 2010: The Back-up Plan
- 2012: Wanderlust
Televisiereekse
wysig- 1971: The Great American Dream Machine
- 1976: Alice
- 1992: Room for Two
- 1998: Conrad Bloom
- 2009: The Good Wife
- 2013: Sean Saves the World
- 2017: 9JKL
Televisierolprente
wysig- 1967: Damn Yankees!
- 1969: The Alan King Show
- 1969: Alan King and His Buddy
- 1974: The Morning After
- 1974: Jerry
- 1977: Dean Martin's Christmas in California
- 1978: Like Mom, Like Me
- 1979: The Hal Linden Special
- 1980: The $5.20 an Hour Dream
- 1980: Linda in Wonderland
- 1981: A Matter of Life and Death
- 1983: Another Woman's Child
- 1986: Maricela
- 1987: Lena: My 100 Children
- 1987: A Place to Call Home
- 1996: Stolen Memories: Secrets from the Rose Garden
- 1996: For the Future: The Irvine Fertility Scandal
- 1998: Best Friends for Life
- 2002: Collected Stories