Lippenhuizen
Lippenhuizen (Wes-Fries: Lippenhuzen) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suid van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland. Dit het sowat 1321 inwoners (2005-sensus).
Lippenhuizen Lippenhuzen | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Lippenhuizen in Opsterland, Friesland | |
Koördinate: 53°01′01″N 6°05′38″O / 53.017°N 6.094°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Opsterland |
Bevolking | |
• Totaal | 1 321 |
Webwerf | [1] |
Bevolking
wysig- 1954 – 1307
- 1959 – 1214
- 1964 – 1150
- 1969 – 1094
- 1973 – 1115
- 2005 – 1321
Verenigings
wysig- SV THOR, sokkervereniging
- De Mande – klaverjasse
- Fleurich út ein – toneel
- Melomania – koor
Beeldbepalende geboue
wysig-
Hervormde kerk
-
Watertoring
-
Boerdery, Sweachsterwei 2
Bekende boorlinge
wysig- Foppe de Haan (1943), sokkerafrigter
- Reinoudina de Goeje (1833–1893), jeugboekskrywer
- Mindert Wijnstra (1945), Friese skrywer en onderwyser