Llandudno
Llandudno is 'n voorstad in die weste van Kaapstad, vernoem na die gelyknamige dorp in Noord-Wallis.
Llandudno | |
---|---|
Voorstad | |
Strand in Llandudno | |
Koördinate: 34°00′37″S 18°20′35″O / 34.01027°S 18.34318°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,89 km2 (1,12 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 571 |
• Digtheid | 200/km2 (500/vk. myl) |
Poskode | Busse: 7806 Strate: Geen |
Skakelkodes | 021 |
Demografie
wysigVolgens die 2011-sensus, het Llandudno 'n inwonertal van 571.[1]
- Etniese groepe
Groep | Bevolking | % |
---|---|---|
Swartes | 59 | 10.3% |
Kleurlinge | 12 | 2.1% |
Indiërs | 1 | 0.2% |
Blankes | 496 | 86.9% |
- Tale
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Engels | 488 | 85.46% |
Afrikaans | 34 | 5.95% |
Xhosa | 19 | 3.33% |
Ander Afrika-tale | 17 | 2.98% |
Ander Tale | 13 | 2.28% |