Lodewyk XVIII van Frankryk
(Aangestuur vanaf Lodewyk XVIII)
Lodewyk XVIII (Frans: Louis XVIII) was die koning van Frankryk van 1815 tot met sy dood in 1824. Hy was 'n kleinseun van koning Lodewyk XV en 'n broer van koning Lodewyk XVI van Frankryk. Hy het met Marie Louise Joséphine van Savoj getrou in 1771.
Lodewyk XVIII | |
---|---|
Koning van Frankryk en Navarra | |
Lodewyk XVIII van Frankryk | |
Dinastie | Bourbon |
Bewind | 8 Julie 1815 – 16 September 1824 |
Volle naam | Louis Stanislas Xavier de France |
Gebore | 17 November 1755 |
Versailles, Frankryk | |
Gesterf | 16 September 1824 |
Parys, Frankryk | |
Basilika van Saint Denis | |
Voorganger | Napoleon Bonaparte |
Opvolger | Karel X |
Gade | Marie Joséphine van Savoj |
Vader | Louis, Dauphin van Frankryk |
Moeder | Maria Josepha van Sakse |