Lood(II)chromaat
Lood(II)chromaat kan as 'n sout van lood in sy oksidasietoestand 2+ en chroomsuur met 'n chemiese formule PbCrO4 beskou word of as 'n gemengde oksied van Pb(II) en Cr(VI). Dit kom as die mineraal crocoïet in die natuur voor.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(II)chromaat |
Chemiese formule | PbCrO4 |
Molêre massa | 323,19 [g/mole][1] |
CAS-nommer | 7758-97-6[1] |
Voorkoms | geeloranje vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a = 712; b = 742,1; c = 680 pm; β = 102.41°[2] |
Ruimtegroep | P21/n (P21/c) |
Nommer | 14 |
Smeltpunt | 844 °C [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 6,123[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Ksp | 2,8×10−13 (25 °C)[3] |
Warmtekapasiteit | 127,4 [J/K.mol] @ 300K[4] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstrukture
wysigLoodchromaat kristalliseer in 'n monokliniese struktuur met die monaziet-struktuur.
Teen T=1068K ondergaan dit 'n oorgang van die eerste orde na 'n ortorombiese struktuur met ruimtegroep Pnma, nommer 62. Dit het die bariet-stuktuur (strukturbericht-klassifikasie H01) met asse: a = 879,861(4), b = 573,422(2), c = 727,402(3) pm.[5]
Bo drukke van 4,5 GPa het dit die tetragonale scheeliet-struktuur (I41; nommer 88; a = 511,02(3) pm en c = 1221,3(3) pm)[6]
Gebruike
wysigLoodchromaat was dikwels as pigment in verwe aangewend maar dit word nou in die EU volgens No 790/2009 (Bylae I) geklassifiseer as 'Kan kanker veroorsaak' en 'Vermoedelik beskadig dit die vrugbaarheid '. In die praktyk beteken dit amper 'n verbod op loodchromaat.[7]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "SDS". Fisher Sci.
- ↑ "Crocoite". mindat 1157.
- ↑ "Solubility Product Constants near 25 °C". U. Rhode Island.
- ↑ Sahu, Sulata; Sahu, Manjulata; Srinivasa, Raman; Gnanasekaran, Thiagarajan (2012). "Determination of heat capacities of PbCrO4(s), Pb2CrO5(s), and Pb5CrO8(s)". Monatshefte für Chemie. 143. doi:10.1007/s00706-012-0756-y.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ K. S. KNIGHT (2000). "A high temperature structural phase transition in crocoite (PbCr04) at 1068 K: crystal structure refinement at 1073 K and thermal expansion tensor determination at 1000 K". Mineralogical Magazine. 64 (2): 291–300.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Javier Gonzalez-Platas, Alfonso Muñoz, Placida Rodríguez-Hernández, Daniel Errandonea (2019). "High-Pressure Single-Crystal X-ray Diffraction of Lead Chromate: Structural Determination and Reinterpretation of Electronic and Vibrational Properties". Inorganic Chemistry. 58 (9): 5966–5979. doi:10.1021/acs.inorgchem.9b00291.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Hunger, K. and Schmidt, M.U. (2018). General. In: Industrial Organic Pigments. doi:10.1002/9783527648320.ch1.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)