Loodglit
Loodglit | |
---|---|
Formule | PbO |
Kleur | rooi |
Glans | vetagtig, dof |
Hardheid | 2 (Mohs) |
Digtheid | 9,14 g/cm3 |
Dubbelbreking | eenassig (-) |
RI-waardes | nω = 2.665 nε = 2.535 |
Ruimtegroep | P4/nmm |
Strukturbericht-kode | B10 |
Eenheidsel | a = 3.9729 Å, c = 5.0217 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Loodglit[1] of litargiet (Eng. litharge van Grieks λιθάργυρος (silwerklip)) is 'n mineraal met chemiese formule PbO. By hoër temperature (488 °C) gaan dit oor in 'n geel allotroop wat as die mineraal massikot bekend is. [2]
Loodglit word in Namibië naby die Tsumeb-smelter aangetref (Osjikoto-streek).
Kristalstruktuur
wysigDie tetragonale struktuur van loodglit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se B10-struktuur. [3]
Verwysings
wysig- ↑ soms ook: "glit"; soms verwar met swart loodglans of galeniet PbS, of met rooi menie Pb3O4
- ↑ "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
- ↑ TYPIX Standardized Data and Crystal Chemical Characterization of Inorganic Structure Types, Springer Science & Business Media, Erwin Parthé, Louise Gelato, Bernard Chabot, Marinella Penzo, Karin Cenzual, Roman Gladyshevskii, 2013, ISBN 3-662-10641-8, ISBN 978-3-662-10641-9