Los Roques
Los Roques (Spaans: Archipiélago Los Roques) is 'n reeks koraaleilande wat ongeveer 135 km noord van die vasteland by Venezuela, en ongeveer 160 km oos van Bonaire, die naaste eiland in die Klein-Antille, lê.
Los Roques Inheemse naam: Archipiélago Los Roques | |
---|---|
Pueblo del Gran Roque | |
Geografie
| |
Ligging | Karibiese See |
Koördinate | 19°09′N 70°40′W / 19.150°N 70.667°W |
Argipel | Klein-Antille |
Totale eilande | 350 |
Hoofeilande | Cayo Grande |
Oppervlakte | 40,61 vk km
|
Administrasie | |
Venezuela | |
Deelstaat | Federale gebiede
|
Demografie | |
Bevolking | 1 800
|
Geografie
wysigLos Roques is die enigste ware koraal atol in die Karibiese eilande. Daar is meer as 50 koraaleilande, en verskeie lae koraalriwwe and sandbanke wat verstrooi is rondom 'n sentrale lagoon.