Louise Angless
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louise Angless (*11 Junie 1927- †19 Desember 2008, Somerset-Wes ) skryf onder haar nooiensnaam Louise Naudé. Angless was aktief betrokke by die anti-apartheid beweging, veral by die organisasie Black Sash gedurende die apartheidsera. Haar boek Die kamferboom vertel dan ook die storie van haar en haar familie se stryd teen apartheid.[1]
Publikasies
wysig- 1990 Die kamferboom