Lourierboom

(Aangestuur vanaf Lourier)

Die lourierboom (Laurus nobilis) is struik of klein boompie met glasende groen blare. Die plant is immergroen en verkies volson. Die blare word gebruik as kruie om bredies, potjiekos of omtrent enige vleisgereg te geur.

Lourierboom
Blomknoppe en blare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. nobilis
Binomiale naam
Laurus nobilis
'n Lourierboom-struik
Laurus nobilis in 'n pot
  • Waterslim-kruie vir die braaiplek, Beeld, 14 November 2015

Eksterne skakels

wysig