Lourierboom
Die lourierboom (Laurus nobilis) is struik of klein boompie met glasende groen blare. Die plant is immergroen en verkies volson. Die blare word gebruik as kruie om bredies, potjiekos of omtrent enige vleisgereg te geur.
Lourierboom | |
---|---|
Blomknoppe en blare | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. nobilis
|
Binomiale naam | |
Laurus nobilis |
Bron
wysig- Waterslim-kruie vir die braaiplek, Beeld, 14 November 2015
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lourierboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Lourierboom