Louwsburg
dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Louwsburg (Zoeloe: Ngotshe) is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noordooste van die provinsie KwaZulu-Natal.
Louwsburg Ngotshe | |
---|---|
Koördinate: 27°35′0″S 31°17′0″O / 27.58333°S 31.28333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Zululand |
Munisipaliteit | Abaqulusi |
Stigting | 1920 |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,32 km2 (3,21 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 061 |
• Digtheid | 488/km2 (1 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2,2% |
• Swart mense | 96,9% |
• Ander | 0,8% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 94,4% |
• Afrikaans | 2,0% |
• Ander | 3,6% |
Poskode (strate) | 3145 |
Poskode (posbusse) | 3145 |
Skakelkode | 034 |
Geskiedenis
wysigDie dorp is in 1920 geproklameer en vernoem na David Louw.
Omgewing
wysigDie grootste ekonomiese aktiwiteite bestaan uit bees- en mielieboerdery. Die Ithala-wildreservaat van 29 653 ha is naby die dorp geleë.
Galery
wysig-
Avenuestraat -
Die NG kerkgebou -
Louwsburgberg uit Ithala-wildtuin gesien
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Louwsburg". Sensus 2011.