Luang Prabang
Luang Prabang (Laoties: ເມືອງຫຼວງພະບາງ Louangphrabang; uitgespreek [luaŋ pʰabaːŋ]) is 'n stad in die noorde van Laos, sowat 425 km noord van Vientiane,[1] die land se hoofstad. Luang Prabang het tans 'n bevolking van 103 000 mense.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Laos |
Provinsie | Louangphrabang |
Koördinate | 19°53′N 102°08′O / 19.883°N 102.133°O |
Gestig op | 698 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 103 000 |
- Bevolkingsdigtheid | vk/km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +07:00 |
Burgemeester |
Luang Prabang staan bekend as die ou koningsstad en was tot 1975 die residensie van die konings van die Koninkryk Laos. Die historiese stadskern van Luang Prabang is in 1995 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
-
Die koningspaleis
-
Mekong
-
Monnike
-
Wat Aham
-
Wat Ho Pha Bang
-
Wat Mahathat
-
Wat Visounarath
-
Mark
Verwysings
wysig- ↑ "Luang Prabang". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2010. Besoek op 20 April 2010.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Luang Prabang.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy