Lugpomp (sterrebeeld)
sterrebeeld
Die Lugpomp (Latyn: Antlia) is ’n sterrebeeld in die suidelike sterrehemel. Dit is die 18de eeu geskep en sy sterre is dof. Hy en sy omringende sterrebeelde is in die laat winter en lente in die suidelike hemelruim sigbaar. NGC 2997, ’n spriraalvormige sterrestelsel, en die Antlia-dwergsterrestelsel val binne sy grense.
Lugpomp | ||||
Latynse naam | Antlia | |||
Genitief | Antliae | |||
Afkorting | Ant | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10h | |||
Deklinasie | -30º | |||
Grootte | 239 vk. grade (62ste) | |||
Kwadrant | SQ2 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 3 | |||
Helderste ster | Alpha Antliae | |||
Naaste ster | DEN 1048-3956 | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 2 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Noordelike Waterslang, Kompas, Seile, Sentour | ||||
|
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lugpomp.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia