Luke Roessler

Kanadese akteur

Luke Roessler (28 Maart 2007, Vancouver, Brits-Columbië, Kanada) is 'n Kanadese akteur. Hy is veral bekend vir haar rolle in It Chapter Two, The Bad Seed, Miss Christmas en in die reekse Dead to Me, Legion, Once Upon a Time.[1]

Luke Roessler
Geboorte 28 Maart 2007
Vancouver, Brits-Columbië, Kanada
Nasionaliteit Kanadese
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2013-tans
Rolprente It Chapter Two, Dead to Me, Descendants 3, Legion
Toekennings Joey Awards (2015, 2016, 2017, 2018)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig